Hie hie hie, mens moet maar 'n sport wees. Dit gaan oor die algemeen baie goed met my, ek is nog gemotiveerd, positief en gereed vir aksie...
Ek het onlangs tot 'n besef gekom dat ek 'n attitude verandering sal moet maak. Ek het in hierdie afgelope 5 jaar so negatief begin raak en begin dink dat my beurt nooit sal kom nie. Ek het selfs sover gegaan om almal op Facebook te Hide op my Newsfeed wat te veel foto's post van hul baba's of wat te veel updates maak oor hoeveel weke hulle swanger is, of wat elke dag post oor watter snaakse ding hul kind nou weer gepost het... ek was suur oor enigeiets wat my herinner het aan my gebrek en dit het gevreet aan my! Dit is baie moeilik om dit te verduidelik aan iemand wat nog nie daardeur is nie, maar jy voel 'n permanente gevoel van verlies wat net nog meer opgewakker word deur gelukkige ouers en kinders. Ek het op 'n stadium wanneer ek my Facebook oopmaak by myself gedink :"Toe kom nou, post asb iets van jou kind sodat ek jou kan hide, kom kom kom..." Natuurlik het my Newsfeed baie boring geraak want ek het baie minder posts begin sien. Ek het so 10% van my vriende ge-hide en toe nou een dag maak ek weer my Newsfeed oop en glo dit of nie, 50% van my oorblywende vriende- die mammas wat ek gelos het op my Newsfeed omdat ek nog belang stel in wat hulle kinders doen en hoe dit met hul gaan, post daardie dag net hoe min hulle slaap, watter tand wie gewissel het, wie finally nie meer huil as hul skool toe gaan nie, en dan is daar natuurlik al die fotos... die duisende babafoto's... ALMAL is of was al swanger of is alweer swanger. Jip, dit is hoe dit sal gebeur, 50% van my oorblywende vriende!
Toe ek daardie dag smoor kwaad raak en weer begin hide, besef ek wat die probleem is... EK.
Wie sou nou ooit kon raai? Ek het altyd gedink as almal soos ek is sal die wereld 'n beter plek wees ;)
Ek het besef dit is ook wat gebeur het deur die jare... die rede hoekom menigte goeie vriendinne nooit vir my gese het hulle is alweer swanger nie en ek dit by ander vriendinne moes uitvind of op Facebook lees of die boep sien... want ek is sensitief daaroor en ek dink mense sense dit soos 'n hond wat vrees sense. Ek het besef ek sal my attitude MOET verander want hulle gaan altyd daar wees... hulle is oral - Prams in die strate, boepe by die Ginekoloog, boepe in die ry by Pick & Pay en boepe op Facebook. Boepe all over the place en daar is niks wat ek daaraan kan doen nie, dit gaan altyd so wees en dit gaan my altyd seermaak tot ek my attitude verander.
Ek het besef dit is ook wat gebeur het deur die jare... die rede hoekom menigte goeie vriendinne nooit vir my gese het hulle is alweer swanger nie en ek dit by ander vriendinne moes uitvind of op Facebook lees of die boep sien... want ek is sensitief daaroor en ek dink mense sense dit soos 'n hond wat vrees sense. Ek het besef ek sal my attitude MOET verander want hulle gaan altyd daar wees... hulle is oral - Prams in die strate, boepe by die Ginekoloog, boepe in die ry by Pick & Pay en boepe op Facebook. Boepe all over the place en daar is niks wat ek daaraan kan doen nie, dit gaan altyd so wees en dit gaan my altyd seermaak tot ek my attitude verander.
SO ek het 'n nuwe attitude. Vandaar ook die Baba-laai soos genoem in my vorige post. Ek embrace nou al die boepe en die fotos en die kla oor die laat nagte want my beurt kom... ek gaan 'n baba he al weet ek nie wanneer nie. Net omdat ek nou alreeds my baba wou he beteken dit nie dit is die beste tyd vir my nie en ek mors kosbare tyd as ek net op dit fokus. Die lewe gaan aan en dit help nie om verlore te raak in dit wat kon wees nie, want voor jy jou oe oopmaak is 5 jaar verby en kon jy al baie ander dinge gedoen het in daardie tyd... die lewe gaan aan en ek gaan 'n baba he want ek glo in die krag van God en in Sy beloftes soos aan Abraham belowe is. Ek is 'n kind van God en daarom val ek onder die beloftes wat aan Abraham belowe is, so ek sal vrugtevol wees.
Gen 15:5 "Look up at the heavens and count the stars -- if indeed you can count them." Then he said to him, "So shall your offspring be."
Gal 3: 7 Understand, then, that those who have faith are children of Abraham. 8 Scripture foresaw that God would justify the Gentiles by faith, and announced the gospel in advance to Abraham: “All nations will be blessed through you.” 9 So those who rely on faith are blessed along with Abraham, the man of faith.
Ps. die positiwiteit is 'n dag-vir-dag ding so moenie my judge as jy my op 'n slegte dag vang nie...
...Ek gaan 'n baba he jaay!
Gebede vir die week:
Bid asb dat my siklus normaal sal wees die maand en nie weer 'n abnormale 60 dae sal haal nie, want ek weet nie of ek nog 'n maand sal kan wag om te begin met my behandelings nie... ek is positief maar nie so positief nie! Ek is nie seker of ek dan nog braaf genoeg sal wees nie. Iewers oor die naweek is my siklus veronderstel om te begin en dan is ek veronderstel om Maandag te begin met my scans en inspuitings. Ek is opgewonde en bang terselfdetyd, want daar is die moontlikheid dat dit kan werk, maar ook die realistiese 70% kans dat dit nie sal werk nie en dan is daar die vrees van teleurstelling en die hoop en alles so saam in 'n cocktail van my emosies.... onderliggend aan die positiwiteit natuurlik!
So, vir nou- bid dat my siklus begin die naweek en bid dan natuurlik dat die 30% odds aan my kant sal wees en dat ek dit nie weer hoef te doen nie.... ek het dit reeds eenkeer gedoen en sommer 'n jaar afgevat daarna... so derdens, bid dat ek die moed sal he om aan te gaan as dit nie werk nie... nee, moenie daarvoor bid nie... bid dat dit die eerste keer werk... ja, dit!
Ek gaan 'n baba he jaay!



All the tools you need, nice and spacious and pretty comfy. Now Potch, went to 2 in potch, both a single toilet, yes toilet. Now on my very first deposit if you can call it that, I had been given a small cup and a box of tissues and told to not miss the cup and use no lube or anything. Upon entering the toilet cubicle I smelt what could have only been a man with a very up set stomach who had beans dipped in curry the night before, it ponged in there. I am now very concious that this smell is not going to disapprear and the brown marks on the floor around the toilet were enough evidence that the nurse did not have the same discussion about missing the cup with this gentleman. Now I was grossed out completely and thought so many times of just leaving the lad and returning on a different day. Well being the good husband I am and realizing that we need the speciman as soon as possible I pushed through, I must have battled for 45 mins to get the sample into the stupid little cup, not because they make those damn cups so small and inconvenient but because I could not muster up any turn ons or thoughts in that smell and mess. The worst part is I eventually finnished collecting and started to freshen up which by then I needed because it felt like I was at sewge works, I accidentally spilt water from the tiny basin they had, which I think was only there in case they had Elves visiting, all over my pants in the crotch area, now this looked horrible, I was just trying to dry this when the nurse kept banging on the door saying that I can come back another day if I wanted as they had other clients waiting. By then I was holding this little cup in one hand, my pants all wet from the basin, the smell never let up and poo all over the floor. I braved up and walked out, handed the cup to the nurse, everyone obviously looks down there when they know what you have done in there to see if they can see some sort of bump, guess that is human nature 
OMW..... I started going red with embarassment and hid my face behind my wife who tried her best not to laugh but it was just too funny and joined in on the laughter which could be heard through out the entire ward B. My only comfort at this point was my sexy wife hiding me away and holding my sweaty had and the comforting smiles from my parents that were probably thinking how proud they were of their sons famous Balls. It was now official my nickname for the rest of the time in hospital was now MRS BALLS, how lovely...... dont you think? And everytime a new nurse asked why, it was followed by the explanation and yes... more laughter. "